Ons nuutste Projekte
NUWE BEGIN
‘n Verlore tuin wat ons omskep het in ‘n pragtige blomme paradys met tuin beelde en ‘n pragtige fontein. Die tuin komplimenteer die woning en maak die aangesig van die huis sag op die oog.


HOU ONS STRATE GROEN
Geen projek is te groot of te klein vir ons nie. Ons help om ons strate groen te hou. Dit versier die aangesig van ons strate, nie net vir die inwoners nie, maar ook vir besoekers aan ons pragtige dorp.